The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Barnes and Noble

Loading Inventory...
Afrikaanse Woordsoekboek Volume 1: 75 Woordsoekraaisels vir pret en breinfiksheid in 'n grootdruk-formaat

Afrikaanse Woordsoekboek Volume 1: 75 Woordsoekraaisels vir pret en breinfiksheid in 'n grootdruk-formaat in Franklin, TN

Current price: $7.99
Get it in StoreVisit retailer's website
Afrikaanse Woordsoekboek Volume 1: 75 Woordsoekraaisels vir pret en breinfiksheid in 'n grootdruk-formaat

Barnes and Noble

Afrikaanse Woordsoekboek Volume 1: 75 Woordsoekraaisels vir pret en breinfiksheid in 'n grootdruk-formaat in Franklin, TN

Current price: $7.99
Loading Inventory...

Size: OS

Verskeie studies het al aangetoon dat allerhande soorte woordraaisels, soos bv. woordsoekraaisels, die vermoë het om 'n mens se woordeskat uit te brei en om die brein skerp en fiks te hou.
Daarbenewens help woordsoekraaisels ook met verstandelike stimulasie vir breine wat verouder. Maar die belangrikste van alles is dat die voltooiing van woordsoekraaisels baie pret kan wees! Die
Afrikaanse Woordsoekboek Volume 1
is daarop gemik om al hierdie elemente byeen te bring vir jou breinstimulasie sowel as pure plesier.
Hierdie woordsoekboek is ideaal vir ouma, oupa of enige ander volwassene of kind wat van woordraaisels hou en kan 'n ideale verjaardaggeskenk of kersgeskenk uitmaak. Elke woordsoekraaisel in hierdie boek bevat gemengde woorde uit 'n verskeidenheid algemene temas.
Daar is 75 raaisels met oplossings in 'n groter-as-normale drukformaat om diegene met 'n swakker sig te help. Instruksies word ingesluit vir diegene wat nog nooit 'n woordsoekraaisel voltooi het nie.

More About Barnes and Noble at CoolSprings Galleria

Barnes & Noble is the world’s largest retail bookseller and a leading retailer of content, digital media and educational products. Our Nook Digital business offers a lineup of NOOK® tablets and e-Readers and an expansive collection of digital reading content through the NOOK Store®. Barnes & Noble’s mission is to operate the best omni-channel specialty retail business in America, helping both our customers and booksellers reach their aspirations, while being a credit to the communities we serve.

1800 Galleria Blvd #1310, Franklin, TN 37067, United States

Powered by Adeptmind