The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Barnes and Noble

Loading Inventory...
Boots en brannewyn: Snaakse stories uit die rugbywêreld

Boots en brannewyn: Snaakse stories uit die rugbywêreld in Franklin, TN

By Barnes & Noble

Current price: $9.00
Get it in StoreVisit retailer's website
Boots en brannewyn: Snaakse stories uit die rugbywêreld

Barnes and Noble

Boots en brannewyn: Snaakse stories uit die rugbywêreld in Franklin, TN

By Barnes & Noble

Current price: $9.00
Loading Inventory...

Size: EBook

Het jy al die een gehoor van die ref wat die Bokke tereggewys het dat ‘die Engelse julle darem nou lekker donner’? Of van Bob Skinstad se ‘noodgebed’ voor ’n wedstryd en hoe Andries Bekker die bynaam ‘Slenter’ gekry het? Om nie te praat van wat die koerantmanne te sê gehad het oor Derick Hougaard en die Aussie Wendell Sailor se swak vertoning tydens die 2003-Wêreldbeker nie …Of jy nou vir Bitterfontein, die Blou Bulle of die Bokke speel, rugby bly ’n spel met baie snaakse situasies, op en van die veld. Daar’s nie nóg ’n sport waaruit sóveel stories uit die skrum van die lewe gehaak word nie. Boots en Brannewyn vertel onder meer staaltjies van legendes soos Boy Louw, dok Craven, oubaas Mark en Colin Meads, en van breiers, keurders, koerantmanne en refs, sowel as die manewales van die Kiwi’s, Aussies en die Superses-manne. Van die beste stories het in die gewilde Losskrums en Loopdoppe-reeks deur dieselfde skrywers verskyn, maar hierdie publikasie is propvol nuwe staaltjies en grappe.Boots en Brannewyn is ’n lekkerlag-boek vir alle rugbyliefhebbers, propvol kleurryke taal, slim sêgoed en weergalose Boerehumor. Die boek gee onder meer ’n besonderse blik op hoe die spelers van veral die voor-professionele era nog die spel van die veld af kon geniet, en is die ideale geskenk vir oud en jonk.

More About Barnes and Noble at CoolSprings Galleria

Barnes & Noble is the world’s largest retail bookseller and a leading retailer of content, digital media and educational products. Our Nook Digital business offers a lineup of NOOK® tablets and e-Readers and an expansive collection of digital reading content through the NOOK Store®. Barnes & Noble’s mission is to operate the best omni-channel specialty retail business in America, helping both our customers and booksellers reach their aspirations, while being a credit to the communities we serve.

1800 Galleria Blvd #1310, Franklin, TN 37067, United States

Find Barnes and Noble at CoolSprings Galleria in Franklin, TN

Visit Barnes and Noble at CoolSprings Galleria in Franklin, TN
Powered by Adeptmind