Die evangelie van Jesus Christus word in Suid Afrika verdraai, in 'n poging om die geloofsgrondslag van die Afrikaners te verwoes.Staatsinisiatiewe stig allerhande kultusse en sektes wat die swakkes van geloof mislei.Een van die nuwerwetse verleidingsvorme is die gebruik van allerhande name van God wat nie in die Nuwe Testament voorkom nie.En daar is pogings om die Nuwe Testament, en Jesus Christus te kaap, en in die Ou Testamentiese gebruike en taal in te dwing.In Pilanesberg luister iemand hoedat jongmense juis oor die onderwerpe stry, en dan raak die individu betrokke by die gesprekke.

More About Barnes and Noble at CoolSprings Galleria
Barnes & Noble is the world’s largest retail bookseller and a leading retailer of content, digital media and educational products. Our Nook Digital business offers a lineup of NOOK® tablets and e-Readers and an expansive collection of digital reading content through the NOOK Store®. Barnes & Noble’s mission is to operate the best omni-channel specialty retail business in America, helping both our customers and booksellers reach their aspirations, while being a credit to the communities we serve.