Kaptein Kuro word wakker in haar beskadigde ruimtetuig. Lug het gelek. Daar was geen teken van haar vriend, Jaron nie. Kuro hardloop na die ontsnapping tuig, en stel koers vir aarde.'N uur later, steek Kuro die maan verby. Sy was 'n feelup van Mars, en voel hartseer, asof sy wil huil. Sy was eensaam.Kuro se ontsnapping tuig het onderstebo deur die wolke gekom, en het in 'n boom vas gehaak.Kuro kyk na buite en sien skrikwekkend groot groen dinge wat swaai. Sy sluk, en maak die deur oop, stadig.'N skepsel skreeu en spring in die lug, maak haar skrik.Die kaketoe lag, "Ek is Fobon. Dit is my boom.""Is 'n boom jou huis?" vra Kuro.Fobon knik. "Jy is nie van hier nie, is jy?""Nee." Sy wys na die lug.Fobon kyk op. "Dis 'n lang pad. Hoe kan jy kaketoe praat?"

More About Barnes and Noble at CoolSprings Galleria
Barnes & Noble is the world’s largest retail bookseller and a leading retailer of content, digital media and educational products. Our Nook Digital business offers a lineup of NOOK® tablets and e-Readers and an expansive collection of digital reading content through the NOOK Store®. Barnes & Noble’s mission is to operate the best omni-channel specialty retail business in America, helping both our customers and booksellers reach their aspirations, while being a credit to the communities we serve.