The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Barnes and Noble

Loading Inventory...
Versperring Teen Liefde

Versperring Teen Liefde in Franklin, TN

Current price: $15.99
Get it in StoreVisit retailer's website
Versperring Teen Liefde

Barnes and Noble

Versperring Teen Liefde in Franklin, TN

Current price: $15.99
Loading Inventory...

Size: OS

Marnitz Meyer, hoof van die ongevalleafdeling van 'n Johannesburgse hospitaal, het grootgeword in moeilike omstandighede. Hy is die seun van 'n man wat as misdadiger gesterf het en 'n ma wat tien jaar tronkstraf uitgedien het weens 'n tragiese skietinsident. Daarom is hy van nature teruggetrokke. Maar dan ontmoet hy vir Jankie Bekker, 'n toegewyde polisievrou wat haarself in lewensgevaarlike situasies bevind. Aanvanklik is daar onmiddellike spanning tussen hulle, maar ook 'n onmiskenbare aantrekkingskrag. Marnitz, wat jare lank deur sy werk oorheers is en sy persoonlike lewe afgeskeep het, begin stadig besef dat hy nie vir altyd sy gevoelens kan ignoreer nie. Die oomblik breek aan dat hy moet erken wie sy familie is, en hy word deur haar ouers verwerp. Jankie is egter nie bereid om tou op te gooi nie - totdat sy tot die ontstellende besef kom dat daar 'n familieverwantskap tussen hulle mag wees.

More About Barnes and Noble at CoolSprings Galleria

Barnes & Noble is the world’s largest retail bookseller and a leading retailer of content, digital media and educational products. Our Nook Digital business offers a lineup of NOOK® tablets and e-Readers and an expansive collection of digital reading content through the NOOK Store®. Barnes & Noble’s mission is to operate the best omni-channel specialty retail business in America, helping both our customers and booksellers reach their aspirations, while being a credit to the communities we serve.

1800 Galleria Blvd #1310, Franklin, TN 37067, United States

Powered by Adeptmind